North West Province Golf Union

 

Nomads

Next Fixtures

23 Jun 2018
08:00AM - 05:00PM
Seasons Junior Open
24 Jun 2018
08:00AM - 05:00PM
Coastal Noom
24 Jun 2018
08:00AM - 05:00PM
Border Senior Amateur Stroke Play
24 Jun 2018
08:00AM - 05:00PM
Coastal Noom
24 Jun 2018
08:00AM - 05:00PM
Border Senior Amateur Stroke Play
27 Jun 2018
08:00AM - 05:00PM
Fancourt Junior Open Incl u15
27 Jun 2018
08:00AM - 05:00PM
Eastern Cape Senior Open
27 Jun 2018
08:00AM - 05:00PM
Eastern Cape Senior Open

Login

     

GHOLFORGANISEERDERS

NOORDWES HOËRSKOLE GHOLF UNIE

  

LIGA: RUSTENBURG – MAANDAG 14 AUGUSTUS 2017/PROEWE VIR NOORDWES SKOLE SPAN EN O/15 SPAN

  

Ons  volgende bepaling vind op 14 Augustus  plaas te Rustenburg  Gholfbaan en sal ń ‘’SHOTGUN’’ start wees om 08:30, en ons versoek dat almal sal aanmeld teen 08:00 op die laatste.

 

Die kostes is R180 pp wat halfweg huis insluit.

 

Skryf asseblief so veel spanne moontlik in, onthou daar is ń O/15 liga ook. Spelers wat O/15 is mag ook te gelyk vir ander spanne ook speel.

Gee asseblief u spanne en name van spelers deur teen 10 Augustus deur dit te stuur aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it..

 

Personeel lede se kostes is R130 vir gholf en ete, laat weet ook-hoveel personeel lede bywoon en speel asseblief.

 

As ń skool nie ń span kan stuur,stuur individuë aangesien die proewe is vir Noordwes skole span en O/15 is.

  

Groete

 

Leon Bevan (083 431 7112)